Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermaan
vermaan [boodskap #128036] Do, 17 Oktober 2019 18:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermaan
Afbreking: ver•maan


Werkwoord: vermaan
Verlede tyd: het vermaan

Betekenis:
• Aanspreek om gedrag te beïnvloed; iemand moreel op die regte pad wys.

Gebruik:
• Greta het volwassenes op die VN-beraad vir klimaatsverandering vermaan omdat hulle nie genoeg doen om die omgewing te beskerm nie.

Verwant:
• vermaanbrief
• vermaning

Vertaling:
Engels: to caution, warn, admonish
Nederlands: vermanen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: iris
Volgende onderwerp: gedra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:59:30 MGT 2024