Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landsiekte
landsiekte [boodskap #128030] Wo, 16 Oktober 2019 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
landsiekte
Afbreking: land•siek•te
Samestelling: land + siekte


Selfstandige naamwoord: landsiekte
Meervoud: landsiektes

Betekenis:
• Bewegingssiekte, die teenoorgestelde van seesiekte, as mens van 'n lang seereis aan land kom en dit voel of die grond onder jou voete beweeg.
• (argaïes) 'n Wydverspreide siekte; landplaag; volksiekte; epidemie.

Gebruik:
• Na die lang bootreis het sy vir 'n paar uur lank landsiekte gehad.

Antoniem:
• seesiekte

Vertaling:
Engels: land sickness; epidemical disease
Nederlands: landziekte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontbyt
Volgende onderwerp: ontploffing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:46:41 MGT 2024