Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontbyt
ontbyt [boodskap #128029] Wo, 16 Oktober 2019 15:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stewige ontbyt.
'n Stewige ontbyt.
ontbyt
Afbreking: ont•byt
Samestelling: ont- + byt


Selfstandige naamwoord: ontbyt
Meervoud: ontbyte
Verkleinwoord: ontbytjie
Meervoud van verkleining: ontbytjies

Betekenis:
• Ete in die oggend; die eerste maaltyd van die dag.

Gebruik:
• Ons eet ontbyt om 8.
• Ons moes langs die pad stop om ontbyt te eet.
• Dit nie 'n goeie gewoonte om ontbyt oor te slaan nie.

Sinoniem:
• oggendete
• brekfis

Afgelei:
• ontbytgraan

Verwant:
• aandete
• middagete

Vertaling:
Engels: breakfast
Nederlands: ontbijt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brekfis
Volgende onderwerp: landsiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 14:39:27 MGT 2024