Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dartelend
dartelend [boodskap #128024] Di, 15 Oktober 2019 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dartelend
Afbreking: dar•te•lend
Samestelling: dartel + -end


Byvoeglike naamwoord: dartelend
Attributief: dartelende

Betekenis:
• Speels en vrolik rondbeweeg; uitgelate huppel en spring.

Gebruik:
• Die dartelende kalwers was 'n lus vir die oog.

Sinoniem:
• speels

Vertaling:
Engels: frolic, frisking
Nederlands: dartelend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonbril
Volgende onderwerp: olim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 01:02:11 MGT 2024