Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sikloop
sikloop [boodskap #127969] Wo, 09 Oktober 2019 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sikloop.
'n Sikloop.
sikloop
Afbreking: si•kloop


Selfstandige naamwoord: sikloop
Meervoud: siklope
Verkleinwoord: siklopie
Meervoud van verkleining: siklopies

Betekenis:
• 'n Woeste reus met net een oog uit die Griekse mitologie.

Gebruik:
• Die sikloop Polifemos het elke dag twee van Odusseus se manne opgeëet.

Sinoniem:
• eenoog
• eenoogreus

Afgelei:
• siklopies

Vertaling:
Engels: cyclops
Nederlands: cycloop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knieviool
Volgende onderwerp: ensovoorts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:48:23 MGT 2024