Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektrisiteit
elektrisiteit [boodskap #127957] Di, 08 Oktober 2019 06:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die verspreiding van elektrisiteit deur hoogspanningslyne.
Die verspreiding van elektrisiteit deur hoogspanningslyne.
elektrisiteit
Afbreking: elek•tri•si•teit


Selfstandige naamwoord: elektrisiteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die elektriese stroom as energiedraer; krag vir beligting, verhitting, dryfmeganismes, ens.
• Elektriese lading wat deur natuurverskynsels veroorsaak word.

Gebruik:
• Kernreaktore word gebruik vir die opwekking van elektrisiteit en vir die aandrywing van groot skepe.
• Statiese elektrisiteit bou in die wolke op wat dan as weerlig ontlaai word.

Sinoniem:
• stroom
• krag

Afkorting:
• elektr.

Vertaling:
Engels: electricity
Nederlands: elektriciteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekstra
Volgende onderwerp: element
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 21:15:30 MGT 2024