Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Fonetiese Alfabet (Opsoek na die fonetiese alfabet)
Fonetiese Alfabet [boodskap #127699] Wo, 11 September 2019 08:35 na volgende boodskap
Jamie  is tans af-lyn  Jamie
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2019
Karma: 0
Junior Lid
Ek is opsoek na die fonetiese alfabet. Die woordeboek help nie en Google nog minder. Ek moet 'n gedig oorskryf in Fonetiese skrif maar ek't geen idee hoe nie.

As iemand my kan help sal ek baie bly wees.

Lekker dag !!!
Re: Fonetiese Alfabet [boodskap #127703 is 'n antwoord op boodskap #127699] Wo, 11 September 2019 12:49 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Jy kan 'n uitspraakwoordeboek gebruik om die fonetiese notasie van woorde op te soek.
Kyk byvoorbeeld na http://gesellig.co.za/t/28500-E-Boek:_Uitspraakwoordeboek_va n_Afrikaans/
Die inleiding verduidelik die snaakse karakters (en die klanke wat dit voorstel) heel goed.
Vorige onderwerp: Vok of Fok ?
Volgende onderwerp: Die taal is Boers, nie Afrikaans nie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:36:14 MGT 2024