Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kompas
kompas [boodskap #127694] Di, 10 September 2019 15:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kompas.
'n Kompas.
kompas
Afbreking: kom•pas
Uitspraak: /kɔmˈpas/


Selfstandige naamwoord: kompas
Meervoud: kompasse
Verkleinwoord: kompassie
Meervoud van verkleining: kompassies

Betekenis:
• Instrument waarvan die naald die magnetiese noord aanwys.

Gebruik:
• Gebruik jou kaart en kompas om die bestemming te bereik.

Spreekwoord:
• Sy kompas staan stil. [Iemand weet nie wat om te doen nie.]

Verwant:
• kompasafwyking
• kompasnaald
• kompaspeiling
• kompasrigting
• kompasroos
• kompasstand
• kompasstreek
• kompastrommel
• kompasuitslag
• kompasbeuel
• kompasdoos
• kompashuis
• kompashuisie

Vertaling:
Engels: compass
Nederlands: kompas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaal
Volgende onderwerp: welgesteld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:50:49 MGT 2024