Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duisend
duisend [boodskap #127512] Ma, 19 Augustus 2019 06:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duisend
Afbreking: dui•send


Hooftelwoord: duisend

Betekenis:
• Die getal 1 000; een meer as negehonderd nege-en-negentig en een minder as duisend-en-een.

Gebruik:
• Ek ek groot is wil ek 'n duisend rand hê.

Sinoniem:
• eenduisend

Verwant:
• duisendste

Vertaling:
Engels: thousend
Nederlands: duizend


Selfstandige naamwoord: duisend
Meervoud: duisende
Verkleinwoord: duisendjie
Meervoud van verkleining: duisendjies

Betekenis:
• Die getal 1000; 10 tot die mag 3.

Gebruik:
Duisend is 'n natuurlike getal wat op 999 volg en word deur 1 001 voorafgegaan word, asook 'n hooftelwoord in Afrikaans.

Spreekwoord:
• Duisend dode sterf. [Dikwels so bang wees asof jy sterf.]
• Hy is een uit 'n duisend. [Iemand met voortreflike eienskappe.]

Vertaling:
Engels: thousend
Nederlands: duizend

Nota:
• Duisend kan ook deur die Romeinse syfer M voorgestel word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pyn
Volgende onderwerp: duisende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:03:00 MGT 2024