Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pleegpa
pleegpa [boodskap #127197] Di, 23 Julie 2019 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pleegpa
Afbreking: pleeg•pa
Samestelling: pleeg + pa



Selfstandige naamwoord: pleegpa
Meervoud: pleegpa's

Betekenis:
• Man wat 'n kind van 'n ander egpaar as sy eie grootmaak.

Gebruik:
• My pleegpa het my geleer fietsry.

Sinoniem:
• pleegvader

Antoniem:
• pleegma

Vertaling:
Engels: foster-father
Nederlands: pleegvader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betaalmiddel
Volgende onderwerp: droom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 23:31:27 MGT 2024