Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beslis
beslis [boodskap #127189] Ma, 22 Julie 2019 20:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beslis
Afbreking: be•slis




Werkwoord: beslis
Verlede tyd: het beslis
Teenwoordige deelwoord: beslissende

Betekenis:
• 'n Besluit oor iets neem; klaarheid kry; vasstel.

Gebruik:
• Die skeidsregter het teen ons beslis.

Vertaling:
Engels: to decided
Nederlands: beslissen


Byvoeglike naamwoord: beslis
Vergrotende trap: beslister
Oortreffende trap: beslisste
Attributief: besliste

Betekenis:
• Baie seker van iets wees; sonder aarseling of twyfel.

Gebruik:
• Dit gaan beslis môre reën.
• Haar besliste optrede maak groot indruk.

Sinoniem:
• definitief
• verseker

Antoniem:
• miskien
• onbeslis

Afgelei:
• beslistheid

Vertaling:
Engels: definately, decidedly, positively
Nederlands: beslist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tipe
Volgende onderwerp: gerus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 06:25:57 MGT 2024