Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tipe
tipe [boodskap #127188] Ma, 22 Julie 2019 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tipe
Afbreking: ti•pe




Selfstandige naamwoord: tipe
Meervoud: tipes
Verkleinwoord: tipetjie
Meervoud van verkleining: tipetjies

Betekenis:
• Verwys na 'n spesifieke soort ding verwys; 'n basiese soort; kenmerkende voorbeeld.

Gebruik:
• Van watter tipe kaas hou jy die meeste?

Wisselvorm:
• tiepe

Vertaling:
Engels: type, kind
Nederlands: type

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boud
Volgende onderwerp: beslis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 21:06:31 MGT 2024