Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekerlik
sekerlik [boodskap #127170] So, 21 Julie 2019 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekerlik
Afbreking: sekerlik
Uitspraak: /ˈsɪə̯.kər.lək/



Bywoord: sekerlik

Betekenis:
• Iets met sekerheid sê; met beslistheid bevestig.

Gebruik:
• Gee asseblief vir my die brood aan. Ja, sekerlik!
• Die staat het sekerlik die mag om net te vat, maar jy is sekerlik geregtig op vergoeding.

Sinoniem:
• beslis
• stellig

Vertaling:
Engels: certainly, surely, for sure
Nederlands: zekerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurtastend
Volgende onderwerp: kies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 13:27:58 MGT 2024