Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » argument
argument [boodskap #127168] So, 21 Julie 2019 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
argument
Afbreking: ar•gu•ment




Selfstandige naamwoord: argument
Meervoud: argumente
Verkleinwoord: argumentjie
Meervoud van verkleining: argumentjies

Betekenis:
• 'n Aangevoerde feit om 'n sienswyse te steun; rede of bewys ter ondersteuning van 'n stelling of opvatting.
• Mondelinge geskil; twis tussen mense.

Gebruik:
• Verontwaardiging is nie 'n argument nie.
• Waaroor gaan hierdie argument?

Sinoniem:
• betoog

Afgelei:
• argumenteer
• argumentshalwe

Vertaling:
Engels: argument, plea
Nederlands: argument

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrae
Volgende onderwerp: deurtastend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:45:49 MGT 2024