Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poppekas
poppekas [boodskap #127129] Do, 18 Julie 2019 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Poppekas.
'n Poppekas.
poppekas
Afbreking: pop•pe•kas
Samestelling: poppe + kas



Selfstandige naamwoord: poppekas
Meervoud: poppekasse
Verkleinwoord: poppekassie
Meervoud van verkleining: poppekassies

Betekenis:
• Draagbare kas waarin marionette of handpoppe toneelspeel.
• Spesiale kas waarin poppe gebêre word.

Gebruik:
• Kom ek stel julle voor aan ons karakters in die poppekas.
• Maak jou poppekas aan die kant.

Wisselvorm:
• popkas

Verwant:
• poppespel

Vertaling:
Engels: puppet show, puppetry
Nederlands: poppenkast, poppentheater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aand
Volgende onderwerp: gister
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 01:33:28 MGT 2024