Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aaklig
aaklig [boodskap #127127] Do, 18 Julie 2019 06:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aaklig
Afbreking: aak•lig
Uitspraak: /ˈɑːkləχ/




Byvoeglike naamwoord: aaklig
Vergrotende trap: aakliger
Oortreffende trap: aakligste
Attributief: aaklige
Partitief: aakligs

Betekenis:
• Wat sleg of lelik is; onaangenaam of grillerig; baie erg.

Gebruik:
• Rook is 'n aaklige gewoonte.

Sinoniem:
• afgryslik
• lelik
• naar
• onaangenaam
• sleg
• walglik

Antoniem:
• mooi
• aangenaam
• lekker

Afgelei:
• aakligheid

Vertaling:
Engels: awful, unpleasant, horrible, terrible, nasty, eerie
Nederlands: akelig, walgelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moeilik
Volgende onderwerp: aand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 21:12:44 MGT 2024