Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blaar
blaar [boodskap #126747] Ma, 24 Junie 2019 16:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Blaar.
'n Blaar.
blaar
Afbreking: blaar
Uitspraak: /blɑːr/




Selfstandige naamwoord: blaar
Meervoud: blare
Verkleinwoord: blaartjie
Meervoud van verkleining: blaartjies

Betekenis:
• (plantkunde) Een van die plat, breë, gewoonlik groen dele van 'n plant wat help om suurstof te maak.
• (medies) Blaas; opswelling op die menslike en dierlike liggaam, wat met vog gevul is.

Gebruik:
• 'n Blaar is 'n plantorgaan wat aangepas is om fotosintese, transpirasie en respirasie te verrig.
• Ek het (koors)blaar op my lip.

Sinoniem:
• blad
• blasie

Afgelei:
• blaarslaai
• slaaibak
• slaaiblaar
• slaaigroente
• slaaikop
• slaailepel
• slaaisous

Vertaling:
Engels: leaf, leaves, foliage; blister, bleb
Nederlands: blad, loof, gebladerte; blaar, blaas
Venda: ṱari; pone
Xhosa: igqabi, amagqabi; idyungudyungu
Zoeloe: ikhasi, iqabi, igqabu; ibhamuza, ipoto

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Sjina
Volgende onderwerp: passief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:07:03 MGT 2024