Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Sjina
Sjina [boodskap #126746] Ma, 24 Junie 2019 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Volksrepubliek Sjina word in groen aangedui en die Republiek Sjina in oranje.
Die Volksrepubliek Sjina word in groen aangedui en die Republiek Sjina in oranje.
Sjina
Afbreking: Sji•na
Uitspraak: /ˈʃi.na/




Pleknaam: Sjina

Betekenis:
• Die Volksrepubliek Sjina, 'n groot land in Oos-Asië.
• Taiwan, amptelik die Republiek Sjina, 'n eilandstaat in die Suid-Sjinese See.

Gebruik:
• Volksrepubliek Sjina is die land met die grootste bevolking ter wêreld.
• Naas die hoofeiland Taiwan sluit die Republiek Sjina 'n reeks kleiner eilande soos Penghu, Kinmen, Matsu, Dongsha, Zhongsha en Nansha in.

Wisselvorm:
• China

Verwant:
• Sjinees

Vertaling:
Engels: China
Nederlands: China

Nota:
• Sjina is die verafrikaansde (foneties korrekte) spelling vir China.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akroniem
Volgende onderwerp: blaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 06:39:25 MGT 2024