Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bamboes
Bamboes [boodskap #126204] So, 26 Mei 2019 20:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Toeriste in Kyoto se bamboes-woud.
Toeriste in Kyoto se bamboes-woud.
Bamboes is 'n houterige grassoorte behorende tot die geslag Bambusa. Dit het ’n stywe, buisvormige stam en groei tot 50 vt. en selfs 100 vt. hoog. Bamboes word veral aangetref in Indië, Sjina, Japan, die Maleise Skiereiland. Dit het al 18 dm. in ’n dag gegroei. Afgesien daarvan dat bamboes 'n aantal gebruik het, is dit ook 'n voedselbron vir mense en die panda-beer.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bambaat-opstand
Volgende onderwerp: Banaras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 10:57:03 MGT 2024