Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baltimore
Baltimore [boodskap #126201] So, 26 Mei 2019 19:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Baltimore
Baltimore
Baltimore is die grootste stad in Maryland, V.S.A. Die stad lê by die monding van die Patapscorivier in Chesapeakebaai en is bekend vir sy groot hawe en as spoorwegsentrum. Bedrywe sluit in: tekstiel, meelblom en yster. Veral graan word van hier af uitgevoer.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Balseming
Volgende onderwerp: Balzac, Honoré de
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:23:27 MGT 2024