Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Balsa
Balsa [boodskap #126198] So, 26 Mei 2019 18:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Balsa-hout.
Balsa-hout.
Balsa (Ochroma pyramidale) is 'n boom van Midde- en Suid-Amerika. Dit is 'n groot, vinnig groeiende boom wat tot 30 meter hoog kan word. Die hout is besonder lig en word op groot skaal gebruik vir die maak van modelvliegtuie, branderplanke en dekke van talle soorte bote.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baloetjistan
Volgende onderwerp: Balsem van Gilead
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:31:17 MGT 2024