Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baloetjistan
Baloetjistan [boodskap #126197] So, 26 Mei 2019 18:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Landbou on Baloetjistan.
Landbou on Baloetjistan.
Baloetjistan (Engels: Balochistan) is 'n hooggeleë provinsie van Pakistan. ’n Deel daarvan is ’n koue woestyn, hoewel die vrugbare dele rys, katoen en indigo oplewer. Olie kom voor. Die hoofstad is Quetta. Die gedeelte wat voorheen ’n Britse kolonie was, is in 1879 deur Afganistan afgestaan.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Balmoral
Volgende onderwerp: Balsa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:46:11 MGT 2024