Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebaseer
gebaseer [boodskap #126185] So, 26 Mei 2019 09:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebaseer
Afbreking: ge•ba•seer



Werkwoord: baseer
Verlede tyd: het gebaseer
Teenwoordige deelwoord: baserende

Betekenis:
• Verlede deelwoord van baseer. Op iets anders gebou; op iets gegrond of gesteun.

Gebruik:
• Hy baseer sy konklusie op misleidende gegewens.
• Dit is gebaseer op 'n uitspraak van die raad in 1923.

Vertaling:
Engels: based
Nederlands: gebaseerd

Notas:
• Dit is 'n algemene spelfout om "gebaseer" as "gebasseer" (met twee S'e) te spel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoog
Volgende onderwerp: agter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:27:24 MGT 2024