Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Duits
Duits [boodskap #126182] So, 26 Mei 2019 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Duits
Afbreking: Duits
Uitspraak: /dœʏ̯ts/




Selfstandige naamwoord: Duits
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Wes-Germaanse taal met ongeveer 100 miljoen sprekers; die amptelike taal van Duitsland, Oostenryk en Liechtenstein en een van die amptelike tale van Switserland, Luxemburg en België.

Gebruik:
• Hy praat Duits!

Vertaling:
Engels: German
Nederlands: Duits
Sotho: Sejeremane, Setòitšhi
Swazi: siJalimane
Tswana: Segeremane
Venda: Ludzheremane, Tshidzheremane
Xhosa: isiJamani
Zoeloe: isiJalimane, isiJalimani


Byvoeglike naamwoord: Duits
Attributief: Duitse
Partitief: Duits

Betekenis:
• Van, betreffende Duitsland, die Duitsers of Duitse taal.

Gebruik:
• Die man is Duits, maar sy vrou is Afrikaans.

Vertaling:
Engels: German
Nederlands: Duits

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kultuur
Volgende onderwerp: leef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 10:46:35 MGT 2024