Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kultuur
kultuur [boodskap #126181] So, 26 Mei 2019 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kultuur
Afbreking: kul•tuur




Selfstandige naamwoord: kultuur
Meervoud: kulture
Verkleinwoord: kultuurtjie
Meervoud van verkleining: kultuurtjies

Betekenis:
• Die manier hoe mense goed doen en die dinge wat hulle in gemeen het en hulle saam bind.

Gebruik:
• Hy is 'n kenner van die Afrikaanse kultuur.
• Mense moet mekaar se kulture respekteer.

Antoniem:
• natuur

Vertaling:
Engels: culture, cultivation
Nederlands: cultuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omtrent
Volgende onderwerp: Duits
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:24:26 MGT 2024