Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meerderheid
meerderheid [boodskap #126179] So, 26 Mei 2019 09:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meerderheid
Afbreking: meer•der•heid




Selfstandige naamwoord: meerderheid
Meervoud: meerderhede

Betekenis:
• Groep wat binne 'n groter geheel in aantal meer as die helfte is.
• Die verskil tussen die oormag en die res.

Gebruik:
• Die meerderheid het die wet ingestem.
• Die wenner met 52% het 'n 5% meerderheid oor die verloorder met 47% behaal.

Antoniem:
• minderheid

Vertaling:
Engels: majority
Nederlands: meerdeheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alles
Volgende onderwerp: omtrent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:18:45 MGT 2024