Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » VSA
VSA [boodskap #126117] Do, 23 Mei 2019 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
VSA
Afbreking: VSA




Letterwoord: VSA

Betekenis:
• Afkorting vir Verenigde State van Amerika.
• Afkorting vir Vereniging van Staatsamptenare.

Gebruik:
• Ons gaan na die VSA emigreer.

Wisselvorm:
• V.S.A.

Vertaling:
Engels: USA
Nederlands: VS

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seuns
Volgende onderwerp: vertaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:16:29 MGT 2024