Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Dol Definisies
Dol Definisies [boodskap #87024] Di, 11 November 2003 10:13 na volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
HUWELIKSERTIFIKAAT : 'n Soort jaglisensie wat jou tot een bok beperk.
KRAAI : Spreeu in 'n aandpak.
KREDIETKAART : Iets wat meeste mense gebruik wanneer hulle ontdek geld kannie alles koop nie.
VLEISBRAAI : 'n Partytjie waar die kos so 'n bietjie rou en die gaste so 'n bietjie gaar is.
WITTEBROOD : Die vakansie wat 'n man neem voordat hy vir 'n nuwe baasbegin werk.
ALMANAK : 'n Kaart waarop jy kan sien hoe om by Kersfees uit te kom.
AMBULANS : Kombi met diskoligte.
BAAS : Wat Ma vir Pa laat dink hy is.
BABA : 'n Soort engel waarvan die vlerke korter word namate die bene langer word.
BABAWAENTJIE : Verlede jaar se pret op wiele.
BEGROTING : Iets wat jou laat wakker lê nog voor jy jou geld bestee.
BELASTING : Die beloning vir energie, harde werk en spaarsamigheid.
BOOM : Iets wat jare op een plek bly staan en dan skielik op 'n dag voor 'n voertuig inspring.
BROMMER : Vlieg met 'n dieselengin.
BRUIDEGOM : Imand wat hom teen iets taais vasgeloop het.
BRUNET : Uitgebrande blondine.
DIEET : 'n Manier van maer word waarvoor jy gou dik word.
EEND : 'n Hoender met roeispane vir voete.
EIER : 'n Voël se geboortedo(r)p.
ETENSTYD : Die enigste tyd wanneer 'n kind nie wil eet nie.
GERAAMTE : Iemand met sy binnekant buite en sy buitekant weg.
GESINSVAKANSIE : Wanneer jy alles saamneem waarvan jy eintlik wil wegkom.
GEWETE : Iets wat pla as alles baie lekker gaan.
HELIKOPTER : Eierklitser met ambisie.
INRYTEATER : 'n Plek waar jy ou prente en jong paartjies aantref.
KARSIEK : Dit wat jy elke maand kry as jy die paaiement moet betaal.
KORTPAD : 'n Pad waarop jy niemand kan kry om jou te sê waar jy is nie.
LEKTOR : Iemand wat die rare talent het om 'n student aan die slaap te praat.
MATRIEKSERTIFIKAAT : Kwitansie wat 'n kind ontvang vir die rekening wat sy pa/ma betaal het.
MIDDELJARE : Wanneer jy jou emosies vir simptome verruil.
MôRE : 'n Plek waar jy alles kan aflaai wat jy gister moes gedoen het.
NOODHULP : Jou kans om gesond te kry voor die dokter jou beetkry.
OUDERDOM : Wanneer jou ledemate harder kraak as jou stem.
POU : 'n Hoender wat blom.
PREDIKANT : Ses dae is hy onsigbaar en die sewende dag is hyonverstaanbaar.
ROLSKAATSE : Tekkies sonder remme.
SNIPPERMANDJIE : Iets wat tieners altyd mis kyk.
SNOR : Bolip wat uitrafel.
TAKT : Die vermoë om jou mond toe te maak voor iemand anders dit vir jou doen.
WEERVOORSPELLER : Iemand met wie die weer nie altyd saamspeel nie.

--
Chris
Re: Dol Definisies [boodskap #87025 is 'n antwoord op boodskap #87024] Di, 11 November 2003 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Raar maar waar!!:))
Dankie
--
Annette

"Chris"  skryf in boodskap news:boqco7$2nqf$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>  HUWELIKSERTIFIKAAT : 'n Soort jaglisensie wat jou tot een bok beperk.
>  KRAAI : Spreeu in 'n aandpak.
>  KREDIETKAART : Iets wat meeste mense gebruik wanneer hulle ontdek geld
>  kannie alles koop nie.
>  VLEISBRAAI : 'n Partytjie waar die kos so 'n bietjie rou en die gaste so'n
>  bietjie gaar is.
>  WITTEBROOD : Die vakansie wat 'n man neem voordat hy vir 'n nuwe baasbegin
>  werk.
>  ALMANAK : 'n Kaart waarop jy kan sien hoe om by Kersfees uit te kom.
>  AMBULANS : Kombi met diskoligte.
>  BAAS : Wat Ma vir Pa laat dink hy is.
>  BABA : 'n Soort engel waarvan die vlerke korter word namate die bene langer
>  word.
>  BABAWAENTJIE : Verlede jaar se pret op wiele.
>  BEGROTING : Iets wat jou laat wakker lê nog voor jy jou geld bestee.
>  BELASTING : Die beloning vir energie, harde werk en spaarsamigheid.
>  BOOM : Iets wat jare op een plek bly staan en dan skielik op 'n dag voor 'n
>  voertuig inspring.
>  BROMMER : Vlieg met 'n dieselengin.
>  BRUIDEGOM : Imand wat hom teen iets taais vasgeloop het.
>  BRUNET : Uitgebrande blondine.
>  DIEET : 'n Manier van maer word waarvoor jy gou dik word.
>  EEND : 'n Hoender met roeispane vir voete.
>  EIER : 'n Voël se geboortedo(r)p.
>  ETENSTYD : Die enigste tyd wanneer 'n kind nie wil eet nie.
>  GERAAMTE : Iemand met sy binnekant buite en sy buitekant weg.
>  GESINSVAKANSIE : Wanneer jy alles saamneem waarvan jy eintlik wil wegkom.
>  GEWETE : Iets wat pla as alles baie lekker gaan.
>  HELIKOPTER : Eierklitser met ambisie.
>  INRYTEATER : 'n Plek waar jy ou prente en jong paartjies aantref.
>  KARSIEK : Dit wat jy elke maand kry as jy die paaiement moet betaal.
>  KORTPAD : 'n Pad waarop jy niemand kan kry om jou te sê waar jy is nie.
>  LEKTOR : Iemand wat die rare talent het om 'n student aan die slaap tepraat.
>  MATRIEKSERTIFIKAAT : Kwitansie wat 'n kind ontvang vir die rekening wat
>  sypa/ma betaal het.
>  MIDDELJARE : Wanneer jy jou emosies vir simptome verruil.
>  MôRE : 'n Plek waar jy alles kan aflaai wat jy gister moes gedoen het.
>  NOODHULP : Jou kans om gesond te kry voor die dokter jou beetkry.
>  OUDERDOM : Wanneer jou ledemate harder kraak as jou stem.
>  POU : 'n Hoender wat blom.
>  PREDIKANT : Ses dae is hy onsigbaar en die sewende dag is hyonverstaanbaar.
>  ROLSKAATSE : Tekkies sonder remme.
>  SNIPPERMANDJIE : Iets wat tieners altyd mis kyk.
>  SNOR : Bolip wat uitrafel.
>  TAKT : Die vermoë om jou mond toe te maak voor iemand anders dit vir jou
>  doen.
>  WEERVOORSPELLER : Iemand met wie die weer nie altyd saamspeel nie.
>
>
>  --
>  Chris
Re: Dol Definisies [boodskap #87026 is 'n antwoord op boodskap #87024] Di, 11 November 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Skitterend

Re: Dol Definisies [boodskap #87028 is 'n antwoord op boodskap #87024] Di, 11 November 2003 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Hoogs verfrissende lewensvisie!

Norbert (uit Vlaandere)

On Tue, 11 Nov 2003 12:13:33 +0200, Chris  wrote:

> HUWELIKSERTIFIKAAT : 'n Soort jaglisensie wat jou tot een bok beperk.
> KRAAI : Spreeu in 'n aandpak.
> KREDIETKAART : Iets wat meeste mense gebruik wanneer hulle ontdek geld
> kannie alles koop nie.
---ensovoorts--
Re: Dol Definisies [boodskap #87037 is 'n antwoord op boodskap #87024] Di, 11 November 2003 13:36 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy het my dag gemaak.................

"Chris"  skryf in boodskap news:boqco7$2nqf$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>  HUWELIKSERTIFIKAAT : 'n Soort jaglisensie wat jou tot een bok beperk.
>  KRAAI : Spreeu in 'n aandpak.
>  KREDIETKAART : Iets wat meeste mense gebruik wanneer hulle ontdek geld
>  kannie alles koop nie.
>  VLEISBRAAI : 'n Partytjie waar die kos so 'n bietjie rou en die gaste so'n
>  bietjie gaar is.
>  WITTEBROOD : Die vakansie wat 'n man neem voordat hy vir 'n nuwe baasbegin
>  werk.
>  ALMANAK : 'n Kaart waarop jy kan sien hoe om by Kersfees uit te kom.
>  AMBULANS : Kombi met diskoligte.
>  BAAS : Wat Ma vir Pa laat dink hy is.
>  BABA : 'n Soort engel waarvan die vlerke korter word namate die bene langer
>  word.
>  BABAWAENTJIE : Verlede jaar se pret op wiele.
>  BEGROTING : Iets wat jou laat wakker lê nog voor jy jou geld bestee.
>  BELASTING : Die beloning vir energie, harde werk en spaarsamigheid.
>  BOOM : Iets wat jare op een plek bly staan en dan skielik op 'n dag voor 'n
>  voertuig inspring.
>  BROMMER : Vlieg met 'n dieselengin.
>  BRUIDEGOM : Imand wat hom teen iets taais vasgeloop het.
>  BRUNET : Uitgebrande blondine.
>  DIEET : 'n Manier van maer word waarvoor jy gou dik word.
>  EEND : 'n Hoender met roeispane vir voete.
>  EIER : 'n Voël se geboortedo(r)p.
>  ETENSTYD : Die enigste tyd wanneer 'n kind nie wil eet nie.
>  GERAAMTE : Iemand met sy binnekant buite en sy buitekant weg.
>  GESINSVAKANSIE : Wanneer jy alles saamneem waarvan jy eintlik wil wegkom.
>  GEWETE : Iets wat pla as alles baie lekker gaan.
>  HELIKOPTER : Eierklitser met ambisie.
>  INRYTEATER : 'n Plek waar jy ou prente en jong paartjies aantref.
>  KARSIEK : Dit wat jy elke maand kry as jy die paaiement moet betaal.
>  KORTPAD : 'n Pad waarop jy niemand kan kry om jou te sê waar jy is nie.
>  LEKTOR : Iemand wat die rare talent het om 'n student aan die slaap tepraat.
>  MATRIEKSERTIFIKAAT : Kwitansie wat 'n kind ontvang vir die rekening wat
>  sypa/ma betaal het.
>  MIDDELJARE : Wanneer jy jou emosies vir simptome verruil.
>  MôRE : 'n Plek waar jy alles kan aflaai wat jy gister moes gedoen het.
>  NOODHULP : Jou kans om gesond te kry voor die dokter jou beetkry.
>  OUDERDOM : Wanneer jou ledemate harder kraak as jou stem.
>  POU : 'n Hoender wat blom.
>  PREDIKANT : Ses dae is hy onsigbaar en die sewende dag is hyonverstaanbaar.
>  ROLSKAATSE : Tekkies sonder remme.
>  SNIPPERMANDJIE : Iets wat tieners altyd mis kyk.
>  SNOR : Bolip wat uitrafel.
>  TAKT : Die vermoë om jou mond toe te maak voor iemand anders dit vir jou
>  doen.
>  WEERVOORSPELLER : Iemand met wie die weer nie altyd saamspeel nie.
>
>
>  --
>  Chris
Dol Definisies [boodskap #120470 is 'n antwoord op boodskap #87024] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
JS Putter  is tans af-lyn  JS Putter
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Volwassene: Iemand wat beide kante ophou groei het en nou besig is om in die middel te groei.
Kannibaal: Iemand wat dik is vir mense.
Stof: Modder waarvan al die sap uitgedruk is.
Skinder: 'n Persoon wat nooit 'n leuen sal vertel as die waarheid seerder sal maak nie.
Muskiet: 'n Gogga wat jou meer van vlieë laat hou.
Hoenders: Diere wat voor hulle geboorte al opgeëet word.
Inflasie: Halvering van geld sonder om die papier te skeur.
Mieliepit: Pap in pilvorm.
Rosyntjie: 'n Druiwekorrel met sonbrand.
Geraamte: Bene waarvan die persoon afgeskil is.
More: Die beste manier van arbeidsbesparing.

Dankie vir die applous klein Dawie. Nou is dit jou beurt.
Vorige onderwerp: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap
Volgende onderwerp: Landbouer sterf
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 18:11:48 MGT 2024