Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arthur
Arthur [boodskap #125444] Ma, 22 April 2019 19:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Voorstelling van koning Arthur.
Voorstelling van koning Arthur.
Arthur is grotendeels mitiese Britse krygsheld uit die 5de en 6de eeu. Hy het die middelpunt van allerlei verhale geword, sommige uit ongeveer 1147 deur Geoffrey van Monmouth versamel; maar die ridderlike koning Arthur van die Tafelronde was geen figuur in die Engelse volksliteratuur nie totdat sir Thomas Malory om en by 1470 Morte d'Arthur (d.w.s. die Dood van Arthur) geskrywe het. Dit word beskou as die beste voorbeeld van Engelse prosa van die 15de eeu.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arseen
Volgende onderwerp: Arthur, Chester Alan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:16:08 MGT 2024