Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Die land - liedjie van die jaar!
Die land - liedjie van die jaar! [boodskap #125317] Di, 16 April 2019 18:27 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
En die liedjie van die jaar is...

Maar o gaats, Steve Hofmeyr is een van die sangers!
Multichoice gaan nie toelaat dat dit vir 'n Ghoema-prys genomineer word nie... Shocked
Re: Die land - liedjie van die jaar! [boodskap #125324 is 'n antwoord op boodskap #125317] Wo, 17 April 2019 20:42 Na vorige boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Toe wen Demi Lee Moore en slaan almal se voete onder hulle uit met haar toespraak. Sy het erkenning gegee waar dit toekom en gesê dat sy haar prys met die vyf kunstenaars van "Die Land", wat nie teenwoordig was nie, deel. Die gehoor het luid hande geklap. Wel gedaan Demi-Lee, jy is 'n waardige wenner - ons salueer jou!
Vorige onderwerp: Ver in die wêreld
Volgende onderwerp: Sy naam is klein, maar sy dade is groot!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 11:37:06 MGT 2024