Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anderson, Sherwood
Anderson, Sherwood [boodskap #125169] Do, 21 Maart 2019 07:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sherwood Anderson
Sherwood Anderson
Sherwood Anderson (1876 - 1941) was 'n Amerikaanse romanskrywer en digter. Anderson was die skrywer van Dark laughter en Winesburg, Ohio. Hy behandel dikwels die mentaliteit van die Neger.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anderson, Colin Bruce
Volgende onderwerp: Anderson, William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 18:49:56 MGT 2024