Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » So ry die trein
So ry die trein [boodskap #124823] Ma, 18 Februarie 2019 19:33
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
SO RY DIE TREIN

So ry die trein, so ry die trein,
die Kimberley se trein.
So ry die trein, so ry die trein,
die Kimberley se trein.
Hoor daar hoe stoom hy,
stoom hy, stoom hy,
opdraand en afdraand,
Kimberley se trein.

TRADISIONEEL (FAK)

Vorige onderwerp: Saai die waatlemoen
Volgende onderwerp: Ver in die wêreld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 08:28:21 MGT 2024