Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Afrikaanse Taalvereniging (A.T.V.)
Afrikaanse Taalvereniging [boodskap #124817] So, 17 Februarie 2019 06:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Afrikaanse Taalvereniging (A.T.V.) is gestig op 3 November 1906 in Kaapstad met dieselfde strewe as dié van die Afrikaanse Taalgenootskap, buiten dat die A.T.V. ook bepaal dat hy hom sal beywer vir Hollands in die staatsdiens. Dit is duidelik gestel dat die A.T.V. nie teen Nederlands is nie. In die hoofbestuur was o.a. J.H.H. de Waal, dr. D.F. Malan, dr. D.F. Malherbe, dr. D.F. du T. Malherbe, dr. A.I. Perold. ’n Paar jaar ná die stigting was daar takke op talle dorpe.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Afrikaanse Taalgenootskap
Volgende onderwerp: Afrikaanse toneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 08:51:24 MGT 2024