Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Afrikaanse Taalgenootskap (A.T.G.)
Afrikaanse Taalgenootskap [boodskap #124816] So, 17 Februarie 2019 06:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Afrikaanse Taalgenootskap (A.T.G.) is op 13 Desember 1905 gestig a.g.v. G.S. Preller se verdediging van Afrikaans op 13 November 1905 met die doel o.m. "om Afrikaners te oortuig dat Afrikaans onse taal is" en "om ’n suiwer Afrikaanse nasionaliteitsgevoel te kweek" d.m.v. o.a. aanmoediging tot die praat van Afrikaans, studie van die taal, oprigting van ’n tydskrif, en die onderwys van Nederlands op skool.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Afrikaanse Skrywerskring
Volgende onderwerp: Afrikaanse Taalvereniging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:12:12 MGT 2024