Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Afrikaanse Beweging, Die eerste
Afrikaanse Beweging, Die eerste [boodskap #124812] So, 17 Februarie 2019 05:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die eerste Afrikaanse Beweging (1870 - 1900) was ’n Afrikaanse nasionale bewuswording. Hoewel in hoofsaak ’n taalbeweging, gryp dit veel wyer. Die beweging kry die eerste stoot deur die pleidooi vir die vertaling van die Bybel in Afrikaans (A. Pannevis). Dit wen daarna vinnig veld deur die optrede van die Genootskap van Regte Afrikaners.

Bronne:
1. Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
2. Nienaber, G.S. en P. J.: Geskiedenis van die Afrikaanse Beweging
3. Pienaar, E. C.: Die Triomf van Afrikaans
4. Scholtz, J. du P.: Die Afrikaner en sy Taal
5. Von Wielligh, G. R.: Eerste Skrywers.
Vorige onderwerp: Afrikaans
Volgende onderwerp: Afrikaanse Beweging, Die tweede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:03:09 MGT 2024