Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Abraham Kriel-kinderhuis
Abraham Kriel-kinderhuis [boodskap #124749] So, 10 Februarie 2019 09:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Abraham Kriel-kinderhuis (Langlaagte-weeshuis) is ’n inrigting vir wese en verwaarloosde kinders, gestig in 1902 deur die toedoen van Abraham Paul Kriel (1850-1928), destyds N.G. predikant van Langlaagte; huisves tans 800 kinders tussen 3 en 16 jaar; die inrigting verskaf eie vakopleiding, o.a. bou- en handelsvakke.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Skakel: https://abrahamkriel.org/

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Abraham
Volgende onderwerp: Abrahams, Peter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:18:53 MGT 2024