Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umkomaasrivier
Umkomaasrivier [boodskap #124279] Do, 17 Januarie 2019 20:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Umkomaasrivier is 'n rivier in KwaZulu-Natalse. Ontspring in die Drakensberg en vloei die see besuide Durban binne. Dié Zoeloewoord beteken "Versamelaar van die Waters". Die boloop van die rivier is baie wild. Takriviere sluit in: die Uzani-, Eland-, Umkobeni- en die Ixopo- (of Inhlaveni-rivier). In die vroeë jare 1870 het Cecil Rhodes en sy broer voordat hulle in Kimberley aangekom het, probeer om katoen in die bo-Umkomaasvallei te kweek.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umhlanga Rocks
Volgende onderwerp: Umkonto we Sizwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 07:06:44 MGT 2024