Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umgenirivier (Mgeni)
Umgenirivier [boodskap #124276] Do, 17 Januarie 2019 19:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Umgenirivier (Mgeni in Zoeloe) is 'n rivier in KwaZulu-Natal. Dit ontspring naby Impendle, Natal, en vloei die see by Durban binne. Takriviere is die Lion-, Karkloof-, Impolweni-, Umqeku- en die Umsunduzirivier. Die Albert Falls-dam en die Midmardam word in die rivier opgedam. Die belangrikste aantreklikhede van die Umgeni is die twee beroemde watervalle, die Howick (Howickwaterval), 350 voet hoog, en die Albert (Albertwaterval), 70 voet hoog, 12 myl stroomaf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umfaan
Volgende onderwerp: Umhlali
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:12:48 MGT 2024