Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umdonl Park
Umdonl Park [boodskap #124274] Do, 17 Januarie 2019 19:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Umdonl Park is 'n landgoed van 350 acres aan die Natalse Suidkus wat in 1933 deur sir Frank Reynolds aan die volk nagelaat is met R120,000 vir die instandhouding daarvan. Die herehuis, Bothahuis, wat bewoon is deur die weduwee van generaal Louis Botha tot haar dood in 1937, is nou die strandtuiste van die Eerste Minister.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umbumbulu
Volgende onderwerp: Umfaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:27:14 MGT 2024