Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stormjaer
Stormjaer [boodskap #124014] Sa, 12 Januarie 2019 20:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Stormjaers is ’n naam wat die Boere in die veld skertsenderwys gegee het aan ’n groot, onverteerbare kluitjie wat in vet gedoop is. Sien maagbom.

Die naam is ook tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik vir lede wat die aktiewe tak van die Ossewabrandwag verteenwoordig het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stormberg
Volgende onderwerp: Stormvoël of Malmok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:33:57 MGT 2024