Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stompstertjie
Stompstertjie [boodskap #124011] Sa, 12 Januarie 2019 20:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Stompstertjie is 'n alternatiewe naam vir krombek (Sylvietta rufescens), 'n klein sangvoël wat algemeen aangetref word in die meeste dele van die land maar volop in die Krugerwildtuin is. Het 'n baie kort stert, fladder 'n tree of twee en spring van tak tot tak op soek na insekte. Sien Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stompneusbaai
Volgende onderwerp: Stoneman, Dr. Bertha
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 09:34:03 MGT 2024