Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Globe en Phoenix-Goudmyn
Globe en Phoenix-Goudmyn [boodskap #121957] Do, 13 Desember 2018 07:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Globe en Phoenix-Goudmyn is 'n beroemde eiendom in Zimbabwe (Rhodesië) naby Que Que. Gestig in 1895 en nog in werking. Betrokke in 'n hofsaak teen die Amalgamated Properties van Rhodesië. Die saak het daarop neergekom of 'n kleimhouer, onder die Rhodesiese Goudwet, 'n rif mag volg wat binne 'n aangrensende eiendom loop ooreenkomstig die beginsel wat reeds in die Verenigde State ingestel is. Hierdie saak, een van die duurste en langste op rekord in Suidelike Afrika, het in 1913 begin en in April 1919 in die Britse Laerhuis geëindig. Die verhoor het 171 dae lank geduur en het die aandeelhouers meer as £200,000 gekos.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Glen Grey
Volgende onderwerp: Glossopteris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:40:18 MGT 2024