Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Glenelg, Lord (Charles Grant)
Glenelg, Lord (Charles Grant) [boodskap #121955] Do, 13 Desember 2018 06:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lord Glenelg (Charles Grant) was die Britse Minister van Kolonies; seun van die voorsitter van die East India Co. Gebore in 1778 in Kidderpore, Bengale. In 1835 het hy, nadat hy lord Glenelg en Minister van Kolonies geword het, 'n onbesliste beleid in Suid-Afrikaanse sake gevolg. Afkeur in sy teruggawe van die pas-verowerde bufferstaat, "Die Provinsie van Koningin Adelaide", aan die grensstamme in die Oos-Kaapland, was een van die hoofoorsake van die Groot Trek. Hy bedank in 1839 en is in 1866 in Cannes oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Glencoe
Volgende onderwerp: Glen Grey
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 16:13:53 MGT 2024