Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Glencoe
Glencoe [boodskap #121954] Do, 13 Desember 2018 06:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Glencoe is 'n dorp naby Dundee in Natal. Dit was die toneel van gevegte in die Tweede Vryheidsoorlog. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 8,916 (3,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Glanville, Thomas Burt
Volgende onderwerp: Glenelg, Lord (Charles Grant)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:00:11 MGT 2024