Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Glanville, Thomas Burt
Glanville, Thomas Burt [boodskap #121953] Do, 13 Desember 2018 06:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Thomas Burt Glanville was 'n vroeë Kaapse skrywer en Kommissaris van Immigrasie van die Kaapse regering. Gebore in Devonshire en bestee sy vroeë loopbaan in die Ooste, met 9 jaar in Indië, voordat hy in 1850 na die Kaap kom. In 1866 word hy parlementslid vir Somerset-Oos en in 1872 vir Grahamstad. Raak geïnteresseerd in joernalistiek en help in 1870 met die stigting van die eerste koerant in Kimberley. In 1875 het hy een van die eerste gidse oor Suid-Afrika gepubliseer. Hy tree af, gaan na Engeland en is daar oorlede in 1878. 'n Versameling van sy essays getiteld, At Home and Abroad, het na sy dood verskyn.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gladstone, Lord (Herbert John Gladstone)
Volgende onderwerp: Glencoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:21:17 MGT 2024