Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Die Oukraal-liedjie (Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie)
Die Oukraal-liedjie [boodskap #121157] Sa, 24 November 2018 08:33 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
DIE OUKRAAL-LIEDJIE

Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie,
sing ons die Oukraal-liedjie saam;
sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome
en 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan.

Ons sing, (ons sing,) ons speel (ons speel)
van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel, sal verveel.
Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie,
sing ons die Oukraal-liedjie saam.




Woorde: MANAS en AMIE DE VILLIERS
Musiek: J.A. BROWN;
Verwerk: DIRKIE DE VILLIERS
Re: Die Oukraal-liedjie [boodskap #121165 is 'n antwoord op boodskap #121157] Sa, 24 November 2018 09:37 Na vorige boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
As jy (soos ek) gewonder het wat op aarde 'n mandolientjie en 'n bandolientjie is:

'n Mandolien (Engels: Mandolin) is 'n musiekinstrument (tokkelinstrument).
"Bandolientjie" klink soos 'n troetelnaam vir 'n 'n banjo, natuurlik ook 'n snaarinstrument.
Vorige onderwerp: Daar kom die wa
Volgende onderwerp: Auteur, melodie ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:39:36 MGT 2024