Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Mike en die Bankrower
Mike en die Bankrower [boodskap #120688] Wo, 25 Julie 2018 19:36 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Gemaskerde man storm die bank waar Mike werk binne en skree dat hulle al die geld in 'n sak moet sit.

'n Oomblik later vat hy die vol sak by 'n bankklerk en vra:
"Het jy my hierdie bank sien beroof?"
Die man antwoord: "Ja, natuurlik."
Die rower lig sy geweer en skiet die klerk tussen die oë.

Dan draai hy na die volgende klerk, ons vriend Mike.
"Het jy my hierdie bank sien beroof?" vra die rower vir Mike.
"Nee, nie met 'n oog nie," antwoord Mike ernstig.
"Maar ek hoor my skoonma het."
Re: Mike en die Bankrower [boodskap #120752 is 'n antwoord op boodskap #120688] Wo, 29 Augustus 2018 18:51 Na vorige boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Eendag, lank, lank gelede was daar 'n goeie skoonma.
Maar ook net één dag -- en lank, lank gelede... Razz
Vorige onderwerp: Goeie kommunikasie is belangrik
Volgende onderwerp: Eksamenflaters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:51:48 MGT 2024