Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse Radio?
Afrikaanse Radio? [boodskap #7805] Wo, 11 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
Rex Mollentze  is tans af-lyn  Rex Mollentze
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord
-Amerika sal ek bly wees as die inligting beskikbaar gemaak kan word. 'n
Mens mis baie duidelik Afrikaans en Suid-Afrikaans in die deel van die
wereld. Ons het 'n groep Suid-Afrikaners wat so drie maal per jaar hier in
Orlando area bymekaar kom en vleis braai, maar 'n radiostasie sal 'n treffer
wees.

Groete

Rex (Oud Vrystater)
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7818 is 'n antwoord op boodskap #7805] Vr, 13 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Demos Economacos[2]  is tans af-lyn  Demos Economacos[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
re...@magicnet.net (Rex W Mollentze) wrote:

> As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord

Hallo Rex

Ek bly in St Paul, Minnesota en luister soms na 'n radio stasie wat
oor die internet uitsaai dmv real audio. Die kwaliteit is redelik en
dit is heerlik om na die Suid Afrikaanse aksente te luister, sovel as
die sport nuus.

Die adres is
http://www.qdata.net/~duncanm/impact/

Vriendelike Groete

Demos (ook ou Vrystaater - gebore in Kroonstad)
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7833 is 'n antwoord op boodskap #7805] Sa, 14 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fst...  is tans af-lyn  fst...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Dec 1996 03:26:00 GMT, deco...@mail.idt.net (Demos
Economacos) wrote:

> re...@magicnet.net (Rex W Mollentze) wrote:
>
>> As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord
>
> Hallo Rex
>
> Ek bly in St Paul, Minnesota en luister soms na 'n radio stasie wat
> oor die internet uitsaai dmv real audio. Die kwaliteit is redelik en
> dit is heerlik om na die Suid Afrikaanse aksente te luister, sovel as
> die sport nuus.
>
> Die adres is
> http://www.qdata.net/~duncanm/impact/
>
> Vriendelike Groete
>
> Demos (ook ou Vrystaater - gebore in Kroonstad)
>
>
>
Het jy al kortgolf probeer...?
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7848 is 'n antwoord op boodskap #7805] Wo, 18 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rex Mollentze  is tans af-lyn  Rex Mollentze
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , fst...@global.co.za says...
>
> On Fri, 13 Dec 1996 03:26:00 GMT, deco...@mail.idt.net (Demos
> Economacos) wrote:
>
>> re...@magicnet.net (Rex W Mollentze) wrote:
>>
>>> As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord
>>
>> Hallo Rex
>>
>> Ek bly in St Paul, Minnesota en luister soms na 'n radio stasie wat
>> oor die internet uitsaai dmv real audio. Die kwaliteit is redelik en
>> dit is heerlik om na die Suid Afrikaanse aksente te luister, sovel as
>> die sport nuus.
>>
>> Die adres is
>> http://www.qdata.net/~duncanm/impact/
>>
>> Vriendelike Groete
>>
>> Demos (ook ou Vrystaater - gebore in Kroonstad)
>>
>>
>>
> Het jy al kortgolf probeer...?
Ja dankie, maar dit werk nie. Ons het al baie vroeg en baie laat geprobeer
en ek het 'n kortgolf boek gekoop hier met skedules en als, maar geen sukses
nie.

Groetnis

Rex
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7870 is 'n antwoord op boodskap #7805] Di, 24 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanna rykheer  is tans af-lyn  johanna rykheer
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
>> Het jy al kortgolf probeer...?
> Ja dankie, maar dit werk nie. Ons het al baie vroeg en baie laat geprobeer
> en ek het 'n kortgolf boek gekoop hier met skedules en als, maar geen sukses
> nie.
>
> Groetnis
>
> Rex
>
In die ou dae het die SAUK op kortgolf uitgesaai na die VSA, ens.
Dis nou al 'n geruime tyd dat hierdie diens opgeskort is, ek
meen weens geldelike probleme. Die SAUK, en teenswoordig die
SABC, saai slegs na Afrika-lande uit. Julle sal dus tevergeefs op
kortgolf na Afrikaanse uitsendings soek. Die uitsendings na Afrika-
lande is natuurlik ook net in Engels en (ek meen) in Frans.

Groetnis,
Johanna Rykheer
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7871 is 'n antwoord op boodskap #7805] Wo, 25 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Olivier  is tans af-lyn  Olivier
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Radio Sonder Grense saai nog steeds uit en ek vang dit op in die VSA op
3360.

Groete

Hannes
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #7900 is 'n antwoord op boodskap #7805] Sa, 28 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rex Mollentze  is tans af-lyn  Rex Mollentze
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Dankie vir die inligting Hannes, se tog asseblief watter tye julle dit
opvang en of dit 'Eastern Time' of wat ookal is.

Groetnis
Rex

In article , oli...@moran.com says...
>
> Radio Sonder Grense saai nog steeds uit en ek vang dit op in die VSA op
> 3360.
>
> Groete
>
> Hannes
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #120211 is 'n antwoord op boodskap #7805] Sa, 24 Januarie 2015 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
yoyor...  is tans af-lyn  yoyor...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2015
Karma: 0
Junior Lid
On Wednesday, December 11, 1996 at 10:00:00 AM UTC+2, Rex W Mollentze wrote:
> As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord
> -Amerika sal ek bly wees as die inligting beskikbaar gemaak kan word. 'n
> Mens mis baie duidelik Afrikaans en Suid-Afrikaans in die deel van die
> wereld. Ons het 'n groep Suid-Afrikaners wat so drie maal per jaar hier in
> Orlando area bymekaar kom en vleis braai, maar 'n radiostasie sal 'n treffer
> wees.
>
> Groete
>
> Rex (Oud Vrystater)

Jy kan tog probeer om op ons blad te loer www.yoyoradio.co.za
daar is nou al 11 skakels om mee in te skakel.
Ons het ook `n Facebook groep Yoyoradio waar al die omroepers tydens
lewendige uitsendings interaktief met die luisteraars verkeer.

My email adres ad...@yoyoradio.co.za
Sterkte Groetnis uit `n Pragtige warm SA
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #120212 is 'n antwoord op boodskap #120211] So, 25 Januarie 2015 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
wegzeiger  is tans af-lyn  wegzeiger
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2015
Karma: 0
Junior Lid
Am 24.01.2015 12:05, schrieb yoyor...@gmail.com:
(....)>
> Jy kan tog probeer om op ons blad te loer www.yoyoradio.co.za
> daar is nou al 11 skakels om mee in te skakel.
> Ons het ook `n Facebook groep Yoyoradio waar al die omroepers tydens
> lewendige uitsendings interaktief met die luisteraars verkeer.
>
> My email adres ad...@yoyoradio.co.za
> Sterkte Groetnis uit `n Pragtige warm SA


Hallo allemaal,

is hier een Duitser welkom die in Nederland geboren werd? Ik ben 74 jaar
oud, gehuuwd, één zoon. Ik wil graag af en toe een beetje mee lezen - en
jullie taal een beetje leren.

Ik heet Hermann en woon in het noordwesten van duitland dicht bij de
grens met NL (20 km).

Beste groeten uit Leer / Oostfriesland

Hermann
Re: Afrikaanse Radio? [boodskap #130665 is 'n antwoord op boodskap #120212] So, 05 April 2020 02:26 Na vorige boodskap
Andriesa  is tans af-lyn  Andriesa
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2020
Karma: 1
Junior Lid
Hallo oom Hermann,

Ek heet u welkom hier by ons. Dis verblydend om te hoor dat u soveel in ons taal belangstel.

Groetnis

Andriesa
Vorige onderwerp: Lance James
Volgende onderwerp: Koos Doep se "Wie weet..."
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:06:37 MGT 2024