Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » 'n Dag in die Kruger Wildtuin
'n Dag in die Kruger Wildtuin [boodskap #120515] Ma, 16 Augustus 1999 00:00
Castro  is tans af-lyn  Castro
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
'n Haas spring deur die bosveld op 'n heerlikke dag in die morê.
"Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep, sing hy.
Die rooibok (impala vir die Engelses) sien vir hom en hy sê, "Jy's nie 'n varkie nie. Jy's 'n hasie"
Maar die hasie hy sing net, "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep en weg is hy.
Die hasie hy kom by 'n kameelperd (jiraaf vir die engelses van julle).
"Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep
"Jy's nie 'n varkie. Jy's mos 'n hasie" sê die kameelperd.
Maar die hasie hy sing net, "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep en weg is hy.
Daar hoor hom die leeu, ("the lion king" vir julle van Engeland af)
"Jy's nie 'n vokken varkie. Jy's 'n blerrie hasie, jou dom ding" sê die koning van die Wildtuin.
Maar die hasie hy sing net, "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep en weg is hy.
By en by kom die hasie by die park ranger se huis.
Die ranger se mooi vrou werk in die tuin, sy's besig om kruide uit te trek.
Die hasie lig haar rokkie op en raps haar vinnig van agter af.
Mevrou ranger kyk agtertoe en sy sê, "Jou vaaark"

Castro
Re: 'n Dag in die Kruger Wildtuin [boodskap #120516 is 'n antwoord op boodskap #120515] Ma, 16 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Ron McGregor  is tans af-lyn  Ron McGregor
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
ROTFLMAO - brilliant!!!!!!!!!!! (That's briljant virrie Boere)

Castro skryf in boodskap news:7p8tn3$1tuh$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> 'n Haas spring deur die bosveld op 'n heerlikke dag in die morê.
> "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep, sing hy.
Vorige onderwerp: Koos se kombuis storie
Volgende onderwerp: Grap: die man met die drankbottels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:07:55 MGT 2024