Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gammat innie baaiskoup
Gammat innie baaiskoup [boodskap #120486 is 'n antwoord op boodskap #120487] Do, 18 Februarie 1999 00:00
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Gammat is dorp toe om sy laaste twee eende te gaan verkoop. Al wat
hy vir 'n eend wou hê is R10 maar niemand wil koop nie. Laat die
middag kry hy uiteindelik een verkoop vir R8.50
Met die laaste eend onder die arm is hy die kroeg in en koop 'n klein
wyntjie vir R1.50. Nadat hy die gedrink het besluit hy dat 'n goeie
fliek net die ding is om sy swaarmoedigheid te verlig.
By die kaartjiesvenster sê die meisie agter die glas dat hy nie die
fliek mag binnegaan met 'n eend nie. Wat nou?
Soos Gammat maar 'n doring in met 'n plan is maak hy toe een:
Hy druk die eend voor by sy broek in en stap ewe nonchalant die
fliek in en koop sy kaartjie.
Die fliek het begin en hy voel die eend begin benoud raak. Gammat
maak sy broek se ritsluiter oop en trek die eend se kop daardeur
sodat dit kan vars lug kry en ook sommer die fliek kan kyk.

Die meisie langs Gammat stamp aan haar vriend en sê:
"Die donner hier langs my het sy dinges uitgehaal!"
"Moenie worrie nie skat" sê haar vriend. "Ignoreer dit net."
"Ek kan nie!: sê sy. "Die ding is besig om my popcorn op te vreet!"

Jakes
Gammat innie baaiskoup [boodskap #120487 is 'n antwoord op boodskap #120486] Do, 18 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
mirojo  is tans af-lyn  mirojo
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wonderlik!

Jakes wrote in message ...
> Die meisie langs Gammat stamp aan haar vriend en sê:
> "Die donner hier langs my het sy dinges uitgehaal!"
> "Moenie worrie nie skat" sê haar vriend. "Ignoreer dit net."
> "Ek kan nie!: sê sy. "Die ding is besig om my popcorn op te vreet!"
>
> Jakes
Vorige onderwerp: KINDERKOSTELIKHEDE OM DIE DAG LIGTER TE MAAK
Volgende onderwerp: Lag is medisyne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:57:20 MGT 2024